• Facebook
Laerskool: 012 654 4690 • Kleuterskool: 012 654 2031
Regio Centurion Kleuterskool en Laerskool
  • Tuisblad
  • Meer oor ons
    • Regio Skool
      • Filosofie
      • Reggio Emillia
      • Personeel
      • Skoolure
      • Getuigskrifte
      • Kalender
    • Program
      • Preprimêr
      • Tipiese Skooldae
      • Graad 1 – 3
      • Graad 4 – 6
      • Graad 7
      • Spesiale Programme
      • Maaltye
    • Donasies
      • Hoe help donasies
      • Huidige Prioriteite
      • Hoe om te skenk
      • Gemeenskapsprojek
    • Hulp
      • Ouerinskakel
      • Kommunikasie met Ouers
  • Blog
  • Fotos
  • Kontak
  • Registrasie
    • Inskrywing
      • Pryse
      • Besoek ons
      • Aansoekvorm
  • English Website
  • Menu Menu
  • Hoe help donasies
  • Huidige Prioriteite
  • Hoe om te skenk
  • Gemeenskapsprojek

Donasies

Hoe help Donasies?

Ons doelwit is dat elke generasie van Regio-studente toegang het tot ‘n verbeterde skoolterrein en opgegradeerde skoolfasiliteite. Donasies help ook om beurse aan studente te gee waar skoolfooie nie bekostig kan word deur die gesin nie. ‘n Goeie skool is een wat ondersteun word deur die gemeenskap, waar die gemeenskap glo dat ‘n belegging in die skool betekenisvol is vir die toekoms.

Huidige Prioriteite

Daar is op die oomblik gesinne wat finansiële hulp benodig om te sorg dat hulle kinders toegang behou tot die uitmuntende onderrig in Regio Centurion.

Hoe om te skenk?

Skenkings word aanvaar per elektroniese oorplasing.

Bankbesonderhede:

Bank: ABSA
Takkode: 632005
Rekeninghouer: Regio Centurion Primary School Rekeningnommer: 4064130869
Rekeningtipe: Tjek

Betalingsverwysing vir spesiale projekte: Familiekode Van Projeknaam (bv 1254BothaFotos)

Gemeenskapsprojek

Gemeenskaps projecte vir 2020 in beplanning

© Copyright - Regio Centurion Kleuterskool en Laerskool
  • Tuisblad
  • Meer oor ons
  • Blog
  • Fotos
  • Kontak
  • Registrasie
  • English Website
Scroll to top